Pinterest • The world’s catalogue of ideas

Explore Foto Ulrich, Beauty Tips Sane and more!

Wat doen jy om koel te bly in hierdie hitte? #SARIEsomer #SARIE2016 #SARIEmode Uitgawe: November 2013 Foto: Ulrich Knoblauch @ulrichknoblauch_

Of jy kort, middellengte of lang hare het - jy hoef nie elke dag jou hare op dieselfde manier te dra nie. Kyk maar net na dié plaaslike bekendes wat daarvan hou om gereeld met hul haarstyle te eksperimenteer.

The Bikini Girl on the Boardwalk. Photo: Georges Dambier for Jour de France, Deauville 1959.

’n Goeie oefensessie is altyd lekker! Maar baie van ons het nie altyd genoeg tyd om ons hare te was, uit te blaas én te stileer na die tyd nie... wat nog van grimering! ’n Oefensessie hoef jou nie te keer om soggens met ’n stylvolle haarstyl werk toe te gaan of saans ’n aand uit te geniet nie. Dié drie haarstyle kan jy in ’n kits op lang en korter hare skep en lyk supersjiek.

Seafolly Mod Club one piece http://www.seafolly.com.au/seafolly-2013-collection/mod-club/mod-club-high-neck-maillot.html

Een van die moeilikste velprobleme om op te los, is verstopte porieë. Sowat 60% van die kliënte wat by Colleen Serebro, velsorgkenner en eienaar van die skoonheidsalon Beauty Professionals in Johannesburg, kom aanklop, sukkel met dié uitdaging. Hoewel dit nie moontlik is om heeltemal hiervan ontslae te raak nie, kan jy die voorkoms daarvan, met die regte kennis, verbeter, sê Colleen. Hiér is vyf dinge wat jy moet weet...

Die wat gereeld ’n bril dra weet dat dit soms ’n uitdaging is om soggens jou gesig foutloos te grimeer. Omdat jou bril die aandag op jou oë fokus, wil jy hê jou oë moet vars lyk en nie agter jou bril verdwyn nie. Tog kan té veel ooggrimering aangeplak, onnetjies en gesmeer lyk, en selfs fyn lyntjies, plooie en donker kringe erger laat voorkom.