Explore these ideas and much more!

For some of the best prices see Hains Clearance dot com M15010 Kaalvoet – House Of Maria MARIA Magdalena Oosthuizen                                                                                                                                                                                 More

Liewers kaalvoet oor die Drakensberge..,.

Leef voluit! - deur Anthea Art __[AntheaKlopper/FB] #Afrikaans #Rules2LiveBy

My wens vers  Ek wens vir jou  'n land vol helder-geel laggende swartkraal-ogies sonneblomme wat jou hart sal verwarm  en jou dankbaar laat. Mag jy weer soos kleintyd op die damwal sit kaalvoet in die water en uitkyk oor die verte. Ek wens vir jou 'n plaashuis vol musiek note wat dans op die maat van die windpomp se swei. 'n Tuin vol blommegeure om jou kruike vol te hou. Ek hoop jy gooi jou arms in die lug en lag 'n diep borrel-lag vanuit jou binneste en wees vry soos hemelvoëls soos die son…

#kaalvoet #afrikaans

#kaalvoet #afrikaans

Verlief | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Hondesiekte. Puisies. Terpentyn. Smeerwortel. Jenewer. Gedroogde elecampane-blare. Beleë invalid port. Kort-kort. Kakiebosblare. Aluin. Wildeals. Perskepitte. Gebluste kalk. Skeermeslem. Suiwer seep. Kaliumpermanganaat. Ghries. Soutwater. Anyssaad. Kookwater. turksvyseep. Semelkoffie. Rooilavenel. Versterkdruppels. Sproete. Kanfer. Blouselwater. Kakiebosblare. Suurvry. Boererate saamgestel deur Danie Smuts.

water walker by moonywolf.deviantart.com on @deviantART

Pinterest
Search